Liewe Vriendin, Jy word uitgenooi om Ilse se spesiale Kombuistee in styl saam met haar te kom geniet...
Wanneer : Vrydag, 9 Augustus 2013, van 13h00 tot 16h00 Plek : The Tea Room - Crabtree & Evelyn, Design Quarter, Fourways Koste : Behalwe vir 'n geskenkie vra Crabtree & Evelyn 'n fooi van R160 per persoon vir die verversings Tema : Klassiek & Elegant Dra asseblief 'n swart rokkie met 'n string krale of pêrels
"a Girl should be 2 things: Classy & Fabulous" Coco Chanel